Shannen Doherty

Shannen Doherty
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Shannen Maria Doherty
Geboorte 12 April 1971 (1971-04-12)
Memphis, TN, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shannen Doherty (gebore 12 April 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Secret of NIMH (1982), Heathers (1988), en Mallrats (1995), en in die televisiereeks Charmed (1998).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search